Reload
{"id":282174,"created_at":"2022-12-10 11:11:30","updated_at":"2025-06-08 13:47:29","deleted_at":null,"published_at":"2022-12-10 11:11:30","original_id":null,"artist_id":126987,"title":"Enix - Koue Strate","slug":"enix-koue-strate","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Die straat is Koud\r\nLyk ek moet winter klere dra\r\nEk is die stem van Elke laitie sonder spraak\r\nRap In Afrikaans , sodat my mense my verstaan\r\nEk het die regte platvorm om mens bewus te maak\r\nHoe kan 'n brah s\u00ea dat hy lief is vir sy Ma? \r\n\r\nGirsteraand toe niemand sien , het hy sy ma huis gekraak\r\nSy ma se huis invade , en hy het alles weggedra\r\n'n Spien met dit gekyk om hoog te raak samet sy bras\r\nHoe kan 'n topie , ytval by die werk\r\nEn stryd tot by die Bar samet die dollar wat hy het? \r\n\r\nDai dollar of hai check kan hy op beter gudte spend\r\nAs om gedrink te raak net om sy vrou te dreig samet 'n Mes\r\nHoe kan 'n Laitie op 11 jaar oud wil die skool los?\r\nEn elke dag op hoeke sit en heeldag siten hoog word? \r\n\r\nHoe kan 'n dame verkrag en dan nog vermoor word?\r\nEk kanit ni verstan hoekom sy ahn dai ding moes oorkom\r\nDie straat is Koud\r\nGeslaap vir Jare \r\nBut nous ek woke\r\nEk ken 'n bra \r\n\r\nDai laities stout \r\nHys verslaaf aan coke\r\nEk ken 'n pastor\r\nIs aaklig my brah hy slaan sy vrou\r\nLain in die strate\r\nMy brah en ek loop en mak my notes\r\nYoh gazi tik het 'n brade van my se life gechange \r\n\r\nEk hustle om te blow en dan vat ek hai laitie samet my\r\nKry hy my , soek hy kroon ekis moeg van s\u00ea op 'n ander tyd\r\nHet ek 'n kroon gehadt , ek belowe ahn het ek saam gekyk\r\nLeef in 'n condom , wili siek raaki die straat is vuil \r\n\r\nKenza , he made it out , hais 'n Laitie wat os mut Celebrate\r\nCelebrate , Ek klap hande ek sit en wag my tyd\r\nDie marathon continue my boodskap moet ek daar byte kry\r\nVader , ek vra U\r\nWees samet my Taanie \r\n\r\nSy keepit to haarself \r\nSysi een wat klaa nie\r\nIt kani wees dat sy soo sterk is\r\nKom kyk hie op die strate Pa jou laitiekies is Gangsters\r\nDeel van Bendes\r\nHulle glo Geweld is\r\nAl antwoord op elke \r\n\r\nSituasie wat happen\r\nEk voel ek moesit mention \r\nI wanna know\r\nSeh my waaa l\u00ea die fout\r\nIs winter vir 4 seisoene\r\nDie strate hieso is koud","download_count":204,"play_count":47,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2025-06-08","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/639\/44c\/fbb\/thumb_911053_300_300_0_0_crop.jpg","status_reason":"published","status_reason_alt":null,"tags":[]}

Song Lyrics:

Die straat is Koud Lyk ek moet winter klere dra Ek is die stem van Elke laitie sonder spraak Rap In Afrikaans , sodat my mense my verstaan Ek het die regte platvorm om mens bewus te maak Hoe kan 'n brah sê dat hy lief is vir sy Ma? Girsteraand toe niemand sien , het hy sy ma huis gekraak Sy ma se huis invade , en hy het alles weggedra 'n Spien met dit gekyk om hoog te raak samet sy bras Hoe kan 'n topie , ytval by die werk En stryd tot by die Bar samet die dollar wat hy het? Dai dollar of hai check kan hy op beter gudte spend As om gedrink te raak net om sy vrou te dreig samet 'n Mes Hoe kan 'n Laitie op 11 jaar oud wil die skool los? En elke dag op hoeke sit en heeldag siten hoog word? Hoe kan 'n dame verkrag en dan nog vermoor word? Ek kanit ni verstan hoekom sy ahn dai ding moes oorkom Die straat is Koud Geslaap vir Jare But nous ek woke Ek ken 'n bra Dai laities stout Hys verslaaf aan coke Ek ken 'n pastor Is aaklig my brah hy slaan sy vrou Lain in die strate My brah en ek loop en mak my notes Yoh gazi tik het 'n brade van my se life gechange Ek hustle om te blow en dan vat ek hai laitie samet my Kry hy my , soek hy kroon ekis moeg van sê op 'n ander tyd Het ek 'n kroon gehadt , ek belowe ahn het ek saam gekyk Leef in 'n condom , wili siek raaki die straat is vuil Kenza , he made it out , hais 'n Laitie wat os mut Celebrate Celebrate , Ek klap hande ek sit en wag my tyd Die marathon continue my boodskap moet ek daar byte kry Vader , ek vra U Wees samet my Taanie Sy keepit to haarself Sysi een wat klaa nie It kani wees dat sy soo sterk is Kom kyk hie op die strate Pa jou laitiekies is Gangsters Deel van Bendes Hulle glo Geweld is Al antwoord op elke Situasie wat happen Ek voel ek moesit mention I wanna know Seh my waaa lê die fout Is winter vir 4 seisoene Die strate hieso is koud

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life